|

Dit is maklik om my boekie te bestel
Die bundel kos slegs R150
en ek pos dit aan jou sodra betaling en
kontakbesonderhede ontvang is.
Stap 1:
Betaal vinnig en veilig deur
Payfast (kredietkaat)
of scroll af vir Internet Banking info
... As jy in Suid-Afrika woon, maak asseblief 'n
elektroniese betaling van R150 in my bankrekening. Ek sal die posgeld
betaal.
As jy oorsee woon, voeg
asseblief R50.00 posgeld by. Dus R200.00.
My Bankbesonderhede:
Rekeningnaam:
L.L. Breytenbach
Bank:
FNB Cresta Takkode 254905
Rekeningnommer:
51240089510
Verwysing/Reference:
Jou eie Naam en Van
Stap 2:
E-pos my by
lourensbb@yahoo.com met jou
afleweringsbesonderhede.
Jou naam en van (soos
in die bankverwysing)
Posadres (Waarheen
stuur ek die boek?)
Ek ontvang graag jou
bestelling, en sal jou boek binne 'n paar dae vir jou stuur.
Baie dankie!
Lourens Breytenbach
Jy kan my ook skakel vir
meer inligting:
082 341 2572
© 2010 lourensb.co.za.
Alle regte voorbehou.
|